Chic Shack
29 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Selfsorg
Huisreëls
Gaste in die kothuis moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Die swembad het nie 'n heining nie en daarom word kinders nie toegelaat nie.
'n Tweeplaatgasstoof, herlaaibare lige en WiFi is gedurende beurtkrag beskikbaar.
1 sak hout word voorsien.
Die verblyf het 'n omsetter wat die ligte en TV gedurende kragonderbrekings kan aandryf.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fonteinstraat 19, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18