Chez James
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Marion Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Abri V - Des 2023
Algehele gradering
Amazing experience.
Candice N - Nov 2023
Algehele gradering
Attention to detail, homely yet modern.
Rene D - Sep 2023
Algehele gradering
Awesome, cozy place and extremely neat and tidy.
Xandria L - Sep 2023
Algehele gradering
Salig en lieflik.
Simin T - Mei 2023
Algehele gradering
Comfortable, well appointed and clean.
Gronja L - Jan 2023
Algehele gradering
The view is lovely and the accommodation is equipped with everything you need for a comfortable stay.
Horace A - Jan 2023
Algehele gradering
Checks all the boxes.
Margaret B - Nov 2022
Algehele gradering
A very pleasant stay.
Elizabeth M - Sep 2022
Algehele gradering
Stylvol, gerieflik en goeie waarde vir geld.
Theresa R - Aug 2022
Algehele gradering
Pleasant.
Christa V - Mei 2022
Algehele gradering
See uitsig, ruim woonstel, rustige buurt.
Cheswell L - Mrt 2022
Algehele gradering
Chez James is one of those bucket list destinations we all should visit at least twice in our lives!
Sonet D - Des 2021
Algehele gradering
Pragtig, rustig!
Christine S - Nov 2021
Algehele gradering
Ons het ons verblyf baie geniet en sal beslis weer kom.
Kruger H - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Gareth V - Sep 2021
Algehele gradering
Great stay and hosts.
Teresa G - Des 2020
Algehele gradering
Was so lekker!
Mark N - Nov 2020
Algehele gradering
Stunning view! Very clean and friendly service from the owner.
Oursula L - Okt 2020
Algehele gradering
Fantastiese wegbreeknaweek.
Marli M - Aug 2020
Algehele gradering
Baie mooi en netjiese woonstel met alles wat nodig is vir so 'n lekker wegbreek.
Jo-anne W - Aug 2020
Algehele gradering
Rustig en vreedsaam.
Elize C - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Lees meerChez James se terugvoer
Thank you very much for staying with us, Elize. We look forward to seeing you again soon!
Ina S - Feb 2019
Algehele gradering
Definitely worth a visit and is highly recommended. Outstanding venue close to the sea.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Beslis 'n besoek werd en word sterk aanbeveel. Uitstaande plek naby die see.
My vrou reël toe vir ons 'n geheime wegbreek vir ons twee. Met aankoms is ons baie beïndruk met die goeie ligging. Ons is deur 'n glimlaggende dame (die eienaares) ontvang en verwelkom, sy het vir ons die woonstel gewys en 'n gelukkige wegbreek toegewens. Sy het ook vir ons van al die interessante plekke vertel wat ons in Yzerfontein kan besoek en het selfs hul gunstelingrestaurant uitgewys. Die woonstel het als wat jy sou benodig vir selfsorgverblyf, die slaapkamer wat pragtig versier, die badkamer was fantasties met 'n baie ruim storthokkie. Ons het 'n lekker naweek gehad en die algemene atmosfeer van die woonstel en die pragtige klank van die see het ons laat ontspan. Ons sal Chez James aan enigeen voorstel wat op soek is na 'n bekostigbare wegbreek naby die see.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Charl L - Jan 2019
Algehele gradering
Lekker plek vir 'n paartjie.
Chez James se terugvoer
Dear Charl,
Thank you very much. We look forward to your next visit.
All the best,
Marion
Ben V - Apr 2017
Algehele gradering
Uitstekende verblyf in wonderlike omgewing.
Patrick J - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was baie lekker, dankie.
Tania T - Okt 2016
Algehele gradering
Salig en gerieflik.
Lees meerLouise J - Sep 2015
Algehele gradering
'n Vinnige wegbreek van elke dag se dinge.
Chez James se terugvoer
Dear Louise,
Thank you very much for your most awesome review.
It is highly appreciated and we hope to have you back at Chez James in the near future.
All the best.
Regards
Marion and James
Kobus N - Sep 2015
Algehele gradering
Baie oulike plekkie.
Chez James se terugvoer
Dear Kobus,
Thank you very much for your review. It is much appreciated.
Best regards,
Marion
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Jeffs Place, , Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18