Chateau de Bosveld
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Karien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Mike N - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Helena A - Jun 2023
Algehele gradering
Lovely place with friendly hosts.
Irene M - Jun 2022
Algehele gradering
Dis 'n pragtige huis en so rustig, het heerlik gekuier, baie dankie.
Chateau de Bosveld se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was 'n plesier on julle te huisves.
Karien.
Marna P - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker plek. Waarde vir geld en goed geleë.
V Alerie H - Mrt 2019
Algehele gradering
Super place to stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie plek om te bly.
Skoon, toegeurs, het 'n lekker tyd gehad.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Chateau de Bosveld se terugvoer
Thank you for your great review. Wonderful to know you enjoyed your stay and it was a pleasure having your group here.
Leonie S - Nov 2018
Algehele gradering
Dit was rustig en baie mooi.
Chateau de Bosveld se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Was 'n voorreg om julle in ons huis te ontvang.
Andre L - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was sonder moeite.
Chateau de Bosveld se terugvoer
Dankie Andre vir jou terugvoer, ons sal aandag gee aan sigbaarheid van naambord.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Vaalwater-plaas, gedeelte 25, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom