Charming Self-Catering Apartment
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Janssensstraat 16, Phalaborwa, 1389, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 762 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Dié bekoorlike selfsorgwoonstel is in Phalaborwa geleë, slegs 3,1 km vanaf die Phalaborwa-hek. Hierdie eenheid bied gehalte-verblyf vir reisigers wat eerder dagbesoeke na die Krugerwiltuin wil onderneem.
Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n gemaklike koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Daar is slaapplek vir 2 ekstra persone op enkelbeddens in die leefarea. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n oond, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Linne en handdoeke word voorsien vir jou gerief.
Gaste kan lekker langs die swembad in die lieflike tuin ontspan.
Daar is genoeg onderdakparkeerplek vir waentjies en karavane.
Slaapplek
’n Bespreking by Charming Self-Catering Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Magda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Janssensstraat 16, Phalaborwa, 1389, Limpopo
- Gaste dink Charming Self-Catering Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Phalaborwa Laeveld Limpopo
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Janssensstraat 16, Phalaborwa, 1389, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom