Changing Tides
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Con Vivierstraat 14, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Changing Tides is 'n selfsorgwoonstel in Hartenbos, Mosselbaai. Dit is ideaal vir vriende of 'n gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby genoeg aan al die aksieen dit is die ideale basis vir besoekers wat die Tuinroete wil verken.
Verblyf beskik oor 3 slaapkamers met 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, asook waaiers en paneelverwarmers. Beide badkamers het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-area het 'n kombuis wat 'n yskas-vrieskas, konveksie-mikrogolfoond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware het.
Die oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea het oorgenoeg sitplek, WiFi en die volle DStv-pakket. Daar is braaigeriewe en parkeerplek op die perseel vir 2 voertuie agter 'n elektriese hek.
Die woonstel is 500 m vanaf 'n swemstrand en 3 km vanaf Hartenbos se strand en vermaakarea wat verskeie binnenshuise en buitemuurse vermaak bied.
Slaapplek
’n Bespreking by Changing Tides sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Maureen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Con Vivierstraat 14, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Changing Tides het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Con Vivierstraat 14, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom