Chamonix 16
Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Friarsweg, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 622R1 835 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Chamonix 16 is 'n luukse selfsorgwoonstel wat in Seepunt, 'n gegoede Kaapse buurt, se hoërliggende deel geleë is. Die woonstel bied lieflike see-uitsigte en pienk sonsondergange. Dit bestaan uit 3 vlakke en bied slaapplek aan 6 gaste.
Dié woonstel is versier met 'n blou en goud kleurskema, het moderne meubels, unieke ligpasstukke, en beskik oor 'n groot privaat dek wat die ideale plek is om piekniek te hou en die sonsondergang te bewonder. Gaste kan see-uitsigte vanaf al die vlakke geniet, want die leefarea en tweede slaapkamer het balkonne, terwyl die hoofslaapkamer na die groot dek lei.
Die eerste vlak het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea met lugversorging, asook 'n gaste-toilet.
'n Wenteltrap lei na die middelste vlak wat beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.
Gaste moet deur die klein kombuis stap om by die hoofslaapkamer uit te kom. Die kombuis is met 'n skottelgoedwasser, yskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus.
Seepunt se laer deel is modern en gewild met verskeie restaurante, kroeë, boetieks en geriefwinkels. Die MyCiti-bus is minder as 500 m van die woonstel af wat maklike toegang tot die res van die stad bied.
Slaapplek
’n Bespreking by Chamonix 16 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 203
Jare op LekkeSlaap 11
Ligging
- Friarsweg, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Chamonix 16 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Friarsweg, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom