C’est La Vie Flat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bosplasiesingel 3, Onrusrivier, Onrus, 7201, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
C’est La Vie Flat is 'n lieflike woonstelletjie met 'n aparte ingang langs die hoofhuis in Onrus. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf aan sakereisigers of vakansiegangers op soek na rustige oornagverblyf.
Die woonstelletjie beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die woonstelletjie bied slaapplek aan 2 gaste.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër.
Die leefarea het 'n etenstafel en 'n gemaklike rusbank wat lei na 'n stoep met buitesitplek en braaigeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by C’est La Vie Flat sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Tanya Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Bosplasiesingel 3, Onrusrivier, Onrus, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink C’est La Vie Flat het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bosplasiesingel 3, Onrusrivier, Onrus, 7201, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom