Central Boutique Hotel Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Nicoline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Lee-anne V - Mrt 2024
Algehele gradering
It was awesome.
Central Boutique Hotel Guesthouse se terugvoer
Thanks Lee-Anne. It was a pleasure to be your host.
Regards,
Nicoline.
Luzenn J - Sep 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike tannie wat die boutique bestuur.
Nosipho N - Sep 2023
Algehele gradering
Very friendly staff.
Central Boutique Hotel Guesthouse se terugvoer
Ons is baie jammer oor die koffie in die kamer. Klient het dit kom aanmeld ons het vir hom meer as nodig gegee met n verskoning.
Handoek en asblik was in die badkamer.
Omdat ons so lank al met die probleem sukkel. Gee ons vir kliente wat nie hulle liggie saambrig nie. (Die meeste bring n liggie saam) n flits wat hulle saam met die sleutel moet inhandig. Ons plaas dit nie meer in die kamers nie sommige kliente het ons lampies wat ons in die begin geplaas het tot die flitse saam geneem huis toe. Geraas van kliente kan ons nie 2uur in die nag beheer nie. Ons vra alle kliente om ander gaste te respekteer vanaf 10h00. Die geraas in die straat is vragmotors wat graan inry dit is ongelukig stroop tyd vir die boere.
Hoop die klient het andersins ons mooi netjiese kamers en vriendelike dien geniet
Keith T - Sep 2023
Algehele gradering
Noisy and lacking any hospitality.
Central Boutique Hotel Guesthouse se terugvoer
I apologise for that, sir. Since then, we have had a change at the hotel and all of those problems have been resolved as we now have new management in place.
Graeme W - Sep 2023
Algehele gradering
Average.
Central Boutique Hotel Guesthouse se terugvoer
Thanks for review.
We applied months ago for WIFI in rooms. Our building are vey complicated and they tried several ways to implement the WIFI
They are installing it today.
Clients do not ask what the matter is and just form their own opinion
Nerissa S - Aug 2023
Algehele gradering
Was a nice stay. Room was clean.
Central Boutique Hotel Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir opmerking. Ons het verduidelik ons is besig om televisies in kamer op te gradeer, ons is afhanklik van tegnikus vir opgradering.
Ons is nie n selfcatering gastehuis nie. Daar is koffie vir verwelkoming oggende.
Koffie en ligte etes kan bestel word by ontvangs
Rina P - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelik, netjies.
Central Boutique Hotel Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Rina waardeer jou opmerking
Andy M - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was een aand oornag maar baie veilig gevoel.
Central Boutique Hotel Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Andy. Was lekker om julle as gaste te hê.
Mariette S - Jul 2023
Algehele gradering
Ongelooflik netjies en skoon, lekker sentraal. Ou bekoring.
Central Boutique Hotel Guesthouse se terugvoer
Baie dankie
Gerda B - Jul 2023
Algehele gradering
Warm, comfortable beds.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Antonie W - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker verras deur die goeie diens.
Ilze G - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtig, gasvry en heerlik.
Central Boutique Hotel Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Ilze ons is verheug dat julle lekker gekuier het.
Francois B - Apr 2022
Algehele gradering
Was warm verwelkom. Sal weer terugkom as ek Riversdal se kant toe gaan.
Central Boutique Hotel Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Francois. Ek waardeer julle kommentaar.
Ons sal julle baie graag weer hier wil ontvang.
Margaretha S - Apr 2022
Algehele gradering
Die pragtige, stylvolle, netjiese silwerskoon voorkoms van die hele plek het ons baie beïndruk!
Central Boutique Hotel Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer julle terugvoer.
Trudi R - Mrt 2022
Algehele gradering
Die gasvrou was baie vriendelik en baie behulpsaam.
Central Boutique Hotel Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir terugvoer.
Dit hoort nie so te wees nie. Ons handhaaf standaarde, ek sal verseker opvolg.
Jammer vir die ongerief.
Francois W - Okt 2021
Algehele gradering
Outydse gasvryheid met baie besige straat met swaar voertuie.
Central Boutique Hotel Guesthouse se terugvoer
Baie daknie vir jou terugvoer.
Ons het egter vir die klient n kamer aagebied weg van die straat af. Hy het my verseker dat dit in die haak is om daar te slaap.
Op die oomblik is die straat baie besig aangesien die boere koring inry na die silos.
Justin P - Sep 2019
Algehele gradering
Very comfortable.
Central Boutique Hotel Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer dit baie.
Minett V - Jul 2019
Algehele gradering
Ongelooflik spesiaal, sal altyd daar oorbly as in Riversdal of omgewing is.
Central Boutique Hotel Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, julle was wonsderlike gaste in 'n oorvol hotel.
Lita B - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlik, baie lekker.
Deardre A - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was besonderlik. Baie netjies.
Central Boutique Hotel Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die uit die hart resensie.
Ons gaste is prioriteit.
Dit was heerlik om jul hier te kon bederf.
Net goedheid en guns.
Groete
Alida K - Sep 2017
Algehele gradering
Knus en hartlik.
Elsa G - Aug 2017
Algehele gradering
Te veel betaal vir hopeloos te min geriewe.
Lees meerCentral Boutique Hotel Guesthouse se terugvoer
Geen kommentaar sien die ander Reviews
Malane L - Nov 2016
Algehele gradering
Goed.
Quentin S - Okt 2016
Algehele gradering
Absoluut amazing home away from home experience.
Central Boutique Hotel Guesthouse se terugvoer
Hi Quentin.
Baie dankie, julle was wonderlike gaste.
Groete
Jakkie Fourie
Gerda B - Aug 2016
Algehele gradering
Die Central Boutique Hotel is gasvry en gaan uit hul pad om hul gaste te akkommodeer.
Central Boutique Hotel Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Gerda; dit was maklik om 'n groep mense soos julle te akkommodeer.
Ons kos word met sorg en liefde voorberei en deur gaste wat goeie kos waardeer genuttig.
Rainer H - Jul 2016
Algehele gradering
Baie gasvry met ouwêrldse sjarme.
Central Boutique Hotel Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Rainer. Julle was baie aangename vriende. Dit het gevoel of ons julle al lank ken.
Johan V - Mrt 2016
Algehele gradering
Pragtige hotel.
Central Boutique Hotel Guesthouse se terugvoer
Hi Chappies.
Baie dankie vir die kommentaar, ek is bly dit was vir julle 'n amazing ervaring.
Petro G - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was baie lekker!
Central Boutique Hotel Guesthouse se terugvoer
Hi Leon
Baie dankie vir jou kommentaar.
Dit was heerlik om 'n groep positiewe vrolike mense te kon bederf
Anneke V - Feb 2016
Algehele gradering
Die perfekte, moeitelose oorslaapplek.
Lize T - Des 2015
Algehele gradering
Skoon, vriendelik en gerieflik.
Central Boutique Hotel Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering ek waardeer dit baie. Sien daarna uit om julle die derde keer te ontvang.
Sonja C - Des 2015
Algehele gradering
Wonderlik! Tweede keer wat ons Central Boutique Hotel besoek.
Verno J - Aug 2015
Algehele gradering
Goed!
Heidi V - Jul 2015
Algehele gradering
Baie lekker!
Shawn K - Jul 2015
Algehele gradering
Beslis 'n terugkomplek wat waarde vir geld bied!
Mariaan B - Apr 2015
Algehele gradering
Baie geniet en sal definitief weer daar slaap!
Heli M - Jan 2015
Algehele gradering
Aangenaam.
Carina B - Des 2014
Algehele gradering
Dit was in alle opsigte aangenaam.
Mereze P - Okt 2014
Algehele gradering
Stil, rustig, antiek, sjiek.
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 16, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom