Cecilia's Cottage
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Net af van Goedehoopstraat, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Cecilia's Cottage is 'n selfsorgkothuis aan die buitewyke van Nieuwoudtville wat slaapplek vir 8 gaste bied.
Die kothuis het 3 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is nog 2 enkelbeddens op die dek.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in. Gaste kan hul maaltye aan die etenstafel in die leefarea geniet waar daar ook 'n binnebraai is. 'n TV met DStv is ook beskikbaar. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is buitebraaigeriewe naby die swembad en daar is veilige parkeerplek.
Nieuwoudtville is baie gewild gedurende die blommeseisoen en die dorp staan bekend as die wêreld se blombolhoofstad. Gaste kan die Nieuwoudtville-waterval, Hantam Botaniese Tuin of die Oorlogskloof Natuurreservaat besoek waar besoekers kan voetslaan, fietsry en voëlkyk.
Slaapplek
’n Bespreking by Cecilia's Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 73
Jaar gelys 9
Ligging
- Net af van Goedehoopstraat, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
- Gaste dink Cecilia's Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Nieuwoudtville Noord-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Net af van Goedehoopstraat, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom