Castle Walk Estate
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Castlewalk-weg 125, Roodeplaat, Pretoria, 0035, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Castle Walk Estate bied selfsorgverblyf in Roodeplaat, Gauteng. Hierdie verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Gaste kan tussen 3 eenslaapkamerwoonstelle en 4 tweeslaapkamerwoonstelle kies. Elke woonstel beskik oor gemaklike beddens, moderne badkamers, toegeruste kombuise, ruim leefareas en stoepe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot basiese rugsteunkrag, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf spog ook met 'n fasiliteit vir konferensies, troues en privaat funksies en het plek vir 90 gaste. Gaste is naby plaaslike geriewe, soos restaurante en winkels.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Castlewalk-weg 125, Roodeplaat, Pretoria, 0035, Gauteng
Sien meer verblyf in Pretoria Pretoria-Oos Gauteng
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Castlewalk-weg 125, Roodeplaat, Pretoria, 0035, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom