Casa Del Mar Studio Apartments
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Westestraat 44, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 680 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Casa Del Mar Studio Apartments bied lieflike selfsorg-vakansieverblyf op die seefront in Dwarskersbos, net buite Velddrif. Dit kan die ideale opsie vir 'n klein groep vriende of 'n paartjie wees.
Gaste kan tussen die West Studio en East Studio kies wat beide slaapplek aan 2 gaste bied. Beide ateljeewoonstelle is oopplan en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Skoon, wit linne, bad- en strandhanddoeke word voorsien.
Beide ateljeewoonstelle het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank vir 2 toegerus is. Daar is gratis WiFi en 'n slim-TV met Netflix.
Buite is daar 'n lieflike, privaat stoep met meubels en braaigeriewe. Gaste het direkte toegang tot die strand en strandstoele, 'n sambreel, tafeltjie en koelboks word voorsien. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 19
Jaar gelys 2
Ligging
- Westestraat 44, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Casa Del Mar Studio Apartments het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dwarskersbos Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Westestraat 44, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18