Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Bianco

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Beatrix Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Casa Bianco
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Pieter D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornag stop.

Vriendelik ontvang, met alle benodigdhede vir 'n oornag stop of kort kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste verblyf ooit!

Die woonstelletjie is noukeurig toegerus met alles wat 'n mens sou kon nodig kry en nog meer - selfs 'n wasmasjien. Alles was baie skoon en netjies. Dit is duidelik dat daar baie aandag aan detail gegee is, wat 'n mens sommer dadelik welkom laat voel. Dit voel of gaste deeglik in ag geneem is met die uitleg en aanbieding van die woonstel wat binne stapafstand van die dorp is. Die omgewing is asemrowend mooi. Ons het ons skaaphond saam met ons gehad en die eienaar het dadelik eers seker gemaak dat ons hond veilig in die tuin sal wees waar hy volle toegang gehad het. Baie dankie vir die lekker geselsie net voor ons vertrek en dat ons julle wonderlike perseel met julle kon deel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amour V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amour V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf in Montagu.

Casa Bianco is 'n groot, gerieflike, privaat eenheid teen 'n baie billike prys. Dit is geleë in 'n stil en veilige area, maar binne stapafstand van goeie restaurante. Ons sal dit enige tyd aanbeveel en beslis weer bespreek indien ons in Montagu wil oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

GREAT VALUE.

The apartment is extremely well appointed but lacks 2 things: No wi-fi and no gas hop for use during loadshedding. Otherwise you will find that it meets all your requirements.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Joubertstraat 16, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA477cd187515e7b9a07e51a4b2d90c44b022606f2f407f216389515cbbc758f9c08a620b69741e664ad5edacdc83d5199fc96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 16 Joubert Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.785603078539 20.120267475079
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem