Cape Dawn Guest House
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thealstraat 48, Parow, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cape Dawn Guest House is in Parow-Noord. Dié ligging is maklik van die N1 af bereikbaar en dien as die ideale basis vanwaar Kaapstad verken kan word. Daar is so baie in die Moederstad te sien en te doen, soos Tafelberg, die langste wynroete, walviskyk, voetslaan, branderplankry en allerlei restaurante.
Ons 4 gastesuites is elk uniek ingerig en bied slaapplek aan 1 of 2 volwassenes. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en ingeboude kaste met lekker baie ruimte vir jou klere. Komplimentêre koffie- en teemaakgeriewe is ook beskikbaar.
Die gastehuis bied 'n gemeenskaplike sitkamer en 'n ruim eetarea met 'n sondek waar heerlike ontbyt bedien word. Ontbyt is in die vorm van 'n buffet en gaste kan ook 'n warm ontbyt bestel. Parkeerplek is beskikbaar op 'n klippies-oppervlak onder skadubome agter 'n afstandbeheerhek.
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Evelyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Thealstraat 48, Parow, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink Cape Dawn Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Parow Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thealstraat 48, Parow, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom