Cape Breaks Accommodation
- Kapasiteit: 50 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Queen Victoria-straat 72, St. Martini Gardens, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cape Breaks Accommodation bied moderne selfsorgverblyf in die St. Martini Gardens-kompleks in Kaapstad. Die woonstelle bied gehalteverblyf en is beskikbaar vir korttermyn-vakansies, korttermyn-sakereise en mediumtermyn-sakereise. Dis ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers en akademici.
Elke woonstel het 'n uitsig oor die Kompanjiestuin, Tafelberg, die stad of die privaat tuin en swembad. Elke selfsorgwoonstel het satelliet-TV en gratis WiFi. Linne word voorsien en die woonstelle word weekliks skoongemaak. 'n Ekstra skoonmaakdiens is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Die St. Martini Gardens-kompleks bied 24 uur-sekuriteit, 'n wassery en 'n privaat tuin met 'n swembad. Veilige parkeerplek is op versoek beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Queen Victoria-straat 72, St. Martini Gardens, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink Cape Breaks Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 50 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Queen Victoria-straat 72, St. Martini Gardens, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom