Canyon Roadhouse
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Stephanie Geverifieer
Eiendomme 42
Resensies 74
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Pieter V - Des 2021
Algehele gradering
Lafenis in die woestyn.
Sonja B - Feb 2020
Algehele gradering
Fantasties. Sal definitief weer daar oornag.
Canyon Roadhouse se terugvoer
Dear Sonja,
Thank you for your rewarding words. It means a lot to the staff of Canyon Roadhouse.
Frikkie S - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlike verrassing.
Canyon Roadhouse se terugvoer
Beste Frikkie,
Ons is bly dat ons u met sulke wonderlike herinneringe gelaat het! Dankie dat u ons vertrou het om aan u behoeftes te voorsien en dat u so 'n wonderlike resensie met ons gedeel het. Ons het u groep baie geniet en ons hoop om in die toekoms weer goeie oomblikke met u te deel.
Groete
Koney
- Kapasiteit: 48 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Canyon Roadhouse, Visrivier-canyon, Keetmanshoop, 0000, Karas
- Alle ouderdomme is welkom