Canary Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Vleistraat 8, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Canary Cottage is 'n bekoorlike kothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Greyton. Die rustige woonbuurt is naby restaurante, winkels en supermarkte in die area.
Dié oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en bied lieflike uitsigte op die Riviersonderendberge. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, en die badkamer het 'n stort.
Daar is 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster en ketel. Gaste het toegang tot 'n privaat, beskutte binnehof met 'n sitarea, ideaal om op warm middae te ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Canary Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Wayne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Maande op LekkeSlaap 7
Ligging
- Vleistraat 8, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Gaste dink Canary Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Vleistraat 8, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18