Camarque 28 Studio
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 4, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 050R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Camarque 28 Studio is in Umdloti aan die Noordkus van KwaZulu-Natal en is 'n wonderlike, moderne en ruim woonstel wat ideaal geleë is naby die Umdloti-getypoel. Hierdie eenheid is perfek vir 'n paartjie wat aan die kus kom vakansie hou en bied lugtige en gerieflike akkommodasie.
Hierdie ateljee-eenheid beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Daar is ook 'n kombuis wat ten volle toegerus is.
Gaste het toegang tot 'n TV en braaigeriewe op die stoep. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en daar is parkeerplek vir 1 motor.
Slaapplek
’n Bespreking by Camarque 28 Studio sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 223
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Hoofweg 4, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Camarque 28 Studio het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umdloti Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 4, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom