C-Vu-Cottage
Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cornwallstraat 8, Mosselbaai sentraal, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R900R810 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
C-Vu-Cottage is 'n semi-selfsorg tuinwoonstel vir gaste in Mosselbaai sentraal, in 'n boomryke, stil woongebied.
Die woonstel is op die perseel van die hoofhuis en het 'n privaat ingang en kyk uit oor die tuin met 'n gedeeltelike uitsig oor die berge en see. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is op die stoep met 'n boodrooster, 'n mikrogolf, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Nespresso-koffiemasjien is ook beskikbaar. Die woonstel het 'n TV met internet en toegang tot Netflix en DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die woonstel maak oop op 'n onderdak stoep met sitplek en toesluitparkeerplek vir 'n mediumgrootte voertuig is beskikbaar. Braaigeriewe is op versoek beskikbaar. Die verblyf het 'n rugsteunkragstelsel.
C-Vu-Cottage is 2 km vanaf Santosstrand en verskeie winkels en restaurante. Die Bayview Hospitaal, Mosselbaai Gholfbaan en die sportstadion is minder as 2 blokke weg.
Slaapplek
’n Bespreking by C-Vu-Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Corlia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Cornwallstraat 8, Mosselbaai sentraal, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink C-Vu-Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sentraal Mosselbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cornwallstraat 8, Mosselbaai sentraal, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom