C-the-C
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moirastraat 20, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
C-the-C bied selfsorgverblyf in 'n pragtige tuinkothuis wat deel is van die eienaar se huis. Gaste het toegang tot hul eie geriewe en dit het 'n privaat ingang.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n aparte slaapkamer en badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n TV met die volle DStv-pakket en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die hoofleefarea het 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste.
Gaste het hul eie braaigeriewe met 'n lieflike uitsig.
Slaapplek
’n Bespreking by C-the-C sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Moirastraat 20, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink C-the-C het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moirastraat 20, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18