Bygracealone Manor
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 16 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Charles-straat, Sinsabrug, George, 6535, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
-
Vanaf
R4 160R3 328 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bygracealone Manor is in die hartjie van die Tuinroete geleë en is 'n pragtige gastehuis met ouwêreldse bekoring aangesien dit aan 'n kasteel herinner. Die gastehuis het 'n pragtige en ontspannende ligging met die mooi Outeniekwaberge in die agtergrond.
Die herehuis spog met 4 smaakvolle kamers wat elkeen of 'n koning- of koningingrootte-bed het. Elke kamer het 'n privaat badkamer met of 'n en suite-badkamer of 'n badkamer oorkant die gang. Elke badkamer het 'n bad en 'n stort.
Bygracealone Manor is 'n rustige toevlugsoord met 4 sitareas, elkeen met 'n kaggel. Dit is die perfekte plek vir 'n potjie skaak of lekker boeklees. Onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Bygracealone Manor is naby talle plaaslike besienswaardighede en aktiwiteite. Die omgewing bied 'n pragtige landskap vir buite-avonture, en daar is iets in die area wat in elke smaak sal val.
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jan De Graaff Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Maande gelys 10
Ligging
- Charles-straat, Sinsabrug, George, 6535, Wes-Kaap
- Gaste dink Bygracealone Manor het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Charles-straat, Sinsabrug, George, 6535, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18