Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bygracealone Manor

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jan De Graaff Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 10

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Bygracealone Manor
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Christo V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier by diè Koning en Koningin in hul kasteel!

Gaan kuier by diè Koning en Koningin in hul kasteel en word ook so ontvang as koninglike gaste. Dis 'n moet sien. Jy kan nie ophou rondkyk nie. Ook die uitsig na die berge is prentjiemooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fenton Ashley K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fenton Ashley K
Gesin met tieners

A must see.

Excellent accommodation. Hosts were extremely friendly and gracious. The details of this castle were extremely impressive. Highlight of my holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bygracealone Manor se terugvoer

Ashley, thank you for your kind words. It is easy to be friendly with fine guests like you. We are glad we could be of service to you. Wishing you all the best, Jannie

Bygracealone Manor
Ernie H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Koninklike bederf.

Dit was 'n absolute belewenis! Jannie en Martiana se gasvryheid ken geen perke nie! Die verblyf is werklik asemrowend en die dekor is keurig oorweldigend perfek. Ons kon nie ophou staar na al die kuns en ander dekorasies nie. Ons het van vertrek tot vertrek gegaan en lank gesit en kyk om alles te waardeer. Jannie se gesprekke blyk van jare se ondervinding en kundigheid in verskeie velde, met 'n diepe begrip van die Bybel. Martiana maak die lekkerste kos denkbaar, maar haar kerrie bly die wenner! Uit ons harte dankie! Ons het werklik koninklik gevoel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bygracealone Manor se terugvoer

Ernie,

Baie dankie vir jou vriendelike woorde en kosbare tyd afgestaan van jou besige skedule as 'n dokter, om die resensie te plaas. Ons kon nie beter gaste as jy gehad het nie. Ons is bly dat jy 'n goeie ervaring hier gehad het. Dit was voorwaar ons voorreg en 'n enorme plesier.

Ons bid jou alles van die beste toe,
Jannie & Martiana

Bygracealone Manor
Barbara S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Words alone cannot explain the experience that we had during our visit. Thank you, Martiana and Jannie, for sharing your piece of paradise with us. My husband, King Tony, truly lived up to his nickname as we felt like royalty. The guest house is filled with fascinating pieces that they have collected over the years. I'm an early bird, and when I opened our balcony door, I was greeted by a colorful array of birds having breakfast by the pond stairs. The ducks gracefully dived into the water, swimming along without a care in the world. And let's not forget the adorable ducklings that made their appearance when they thought we weren't looking. The sunrise over the mountains in the morning is breathtaking, and when the light hits the stained glass by the front door, the formal lounge lights up in a beautiful red glow. The weather over the weekend was a bit moody, but in my opinion, it was perfect as it enhanced the feeling of being somewhere in Europe. You would never think that this incredible experience is just around the corner. We had dinner every night at Martiana and Jannie's home. On arrival, our table was set up in front of the fireplace, creating a cozy and welcoming atmosphere. Martiana is a talented cook, and the portions were generous and full of flavor. Tony, with his sweet tooth, thoroughly enjoyed the desserts. We had breakfast every morning, and let's just say that you won't need lunch afterwards. Jannie told us about the river on the property where we could use their kayak. Sadly, we ran out of time, but we did have the opportunity to walk down to the river and experience the tranquility that he mentioned. Thank you once again for everything!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bygracealone Manor se terugvoer

King Toni and Queen Barbara,

Thank you for your kind words and the time you took to give your review. We are glad you have had a good experience at Bygracealone. It was indeed our privilege and pleasure to have such absolute model guests in all aspects.

We wish you all the very best but hope to see you again soon.

Jannie & Martiana

Bygracealone Manor
Vanaf R4 160
R4 160 R3 328
per nag (plek vir 2)
Vanaf R4 160
R4 160 R3 328
per nag (plek vir 2)
Vanaf R4 160
R4 160 R3 328
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charles-straat, Sinsabrug, George, 6535, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa76beaef2ec68dc5a2ea3c18297795344f46872c719dde022992c35a6a0db18fe317fad373dd1ae44592f17c07ecd96e3288?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 160 nouVanaf R3 328 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Charles Street Sinsabrug 6535 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.995132869725 22.301189569697
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem