Bydistrand
Kry 25% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 24 Apr 2024 tot 30 Sep 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 5, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 400R1 050 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Bydistrand is in Stilbaai en is 'n vakansiehuis met slaapplek vir 6 gaste. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende aangesien Lappiesbaaistrand net 100 m ver is.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Daar is nog 'n enkelbed in die sitarea. Daar is 2 badkamers, elk met 'n stort of 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike stoele, 'n etenstafel en 'n TV.
Nabygeleë aktiwiteite sluit voëlkyk, voetslaan en swem in. Die Blombos Argeologiemuseum is ook net 4,5 km ver.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Elzette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 12 maande
Ligging
- Hoofweg 5, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Bydistrand het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 5, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom