Bungalow 15 by Salted Fynbos Staying
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 11 Jun 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doempie-rylaan, Huis 15, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 000R667 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bungalow 15 by Salted Fynbos Staying is 'n rustieke en knus selfsorgkothuis wat op die water in die hartjie van Pearly Beach geleë is. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n rustige naweek weg van die stad se gewoel, want hierdie kothuis spog met lieflike see-uitsigte.
Dié kothuis bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof en -oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n etenstafel.
Verder is daar 'n ingeboude binnebraai in die kombuisarea. Buite is daar 'n sonnige stoep met sitplek en see-uitsigte.
Slaapplek
’n Bespreking by Bungalow 15 by Salted Fynbos Staying sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Sanmarie Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Doempie-rylaan, Huis 15, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Pearly Beach Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doempie-rylaan, Huis 15, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom