Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bundi Orange River Base Camp

Lodge
Kampeerplek
Vanaf
Vanaf R420
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Daar is 4 staanplekke om van die kies en elke staanplek het ruimte vir 8 gaste. Slegs staanplek 1, 2 en 3 het kragpunte en gaste moet hul eie verlengkoorde saambring vir kragtoevoer. Gaste het toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe met storte. Boonop is daar 'n boskombuis waar gaste hul maaltye kan voorberei. Let asb. daarop dat hierdie kombuis as 'n voorbereidingsarea dien. Daar is ook braai- en opwasgeriewe, 'n yskas en 'n ketel. Gaste moet hul eie kooktoerusting, eetgerei en breekware saambring.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelchalet
Vanaf
Vanaf R1 210
per eenheid
Beskrywing

Hierdie 10 chalets bied elk slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Elke chalet het lugversorging en 'n yskassie. Alle linne en badhanddoeke word verskaf.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R420
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plot 424, 8 km vanaf Noordoewer, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA424e8e53284edb7cde9852721be49152b39997fc3bda39df907402a4322b0486c9d5f6d4077f5866536c91d2a322588a016e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag, vir 2 mense Plot 424 8 km from Noordoewer 0000 Karas 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -28.684978188209 17.563852965831
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem