Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffelshoek Farm Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Sky Organics, Buffelshoek Plaas, Van Wyksdorp, 6690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Buffelshoek Farm Cottage is 'n selfsorgkothuis op 'n werkende organiese olyf- en rissieplaas, net 3 km vanaf die dorpie, Van Wyksdorp, in die Klein-Karoo geleë. Die verblyf bied 'n uitsig oor die vallei en op die Langeberge in die verte en gaste kan in die dam swem.

Dié kothuis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoofplaat, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye kan geniet. Die leefarea het 'n sitkamerstel en lei na 'n stoep met 'n etenstafel met stoele en 'n braai-area. Gaste kan ook die uitsig van die groen heuwels geniet. Veilige parkeerplek is langs die kothuis beskikbaar.

Die kothuis is langs 'n kloof en 'n bergstroom, waar gaste kan stap of 'n piekniek kan geniet. Gaste kan die fietsryroetes in die dorp aandurf of die kunswerke by die Buffelfontein-galery besigtig. Verder is daar ook verskeie restaurante en die VanWyksdorp-winkelsentrum wat gaste kan besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Buffelshoek Farm Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 4 resensies vir Buffelshoek Farm Cottage
Netheid
2.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Liz Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 10

Ligging

  • Blue Sky Organics, Buffelshoek Plaas, Van Wyksdorp, 6690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Buffelshoek Farm Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Sky Organics, Buffelshoek Plaas, Van Wyksdorp, 6690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8538b27dc8ba3b55b1b501caa989bb8d94f1fc23dec0f5de513bb92c56ac6fd2db50c37f1a577e490f409e290f3c124e708?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 5 mense 4 5 1 4 Blue Sky Organics Buffelshoek farm 6690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.722989597564 21.434630240933
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem