Broadwater River Estate
- Kapasiteit: 106 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R357 vanaf Kimberley, Op pad na Douglas, Douglas, 8730, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R460 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Broadwater River Estate bied ononderbroke uitsigte oor die water waar jy die asemrowende sonsondergang kan geniet met 'n glasie sjampanje in die hand met die roep van die visarend as jou agtergrondmusiek. Broadwater is 'n privaat rivier-toevlugsoord aan die oewer van die Vaalrivier na aan Kimberley en Douglas.
Verblyf beskik oor dubbelkamers, sommige kamer het 'n slaapbank vir 1 volwassene of 2 kinders. Die chalets en woonstelle is selfsorg. Daar is 'n restaurant op die perseel.
Verder bied ons ook karavaan- en tentstaanplekke. Elkeen van die 10 staanplekke het 'n privaat badkamer met 'n bad en stort en opwaskamer en 'n eie kragpunt. Die tariewe is per persoon per dag. 'n Maksimum van 6 persone en 1 voertuig word per staanplek toegelaat.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Andrea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 66
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- R357 vanaf Kimberley, Op pad na Douglas, Douglas, 8730, Noord-Kaap
- Gaste dink Broadwater River Estate het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Douglas Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 106 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R357 vanaf Kimberley, Op pad na Douglas, Douglas, 8730, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom