Breede River Lodge Self-catering Waterfront Unit 3
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R420 skoonmaakfooi per bespreking.
Prys sluit in
- Selfsorg.
Huisreëls
Let asb. dat dele van die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Gedurende beurtkrag sal daar geen elektrisiteit in die eenhede wees nie. Die restaurant is wel oop tydens beurtkrag. Gaste moet asb. hulle eie ligte saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom