Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breathe Accommodation

Selfsorg
Breathe Cottage
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Breathe Cottage beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Albei badkamers het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, oond en gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n kaggel en daar is 'n houtvuurwarmbad vir gaste se gebruik. Hierdie kothuis is troeteldiervriendelik indien dit gereël word teen 'n ekstra koste per troeteldier per dag.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat die lodge en Hideaway nie kindervriendelik is nie en geen kinders onder die ouderdom van 10 jaar oud word toegelaat nie.

Rook is binnenshuis verbode en word slegs in die aangewese areas toegelaat.

Geen motorfietse mag in die wildkampe gebruik word nie.

Geraasvlakke moet laag gehou word.

Breathe Stone Cottage is die enigste kindervriendelike kothuis en troeteldiere word ook toegelaat teen 'n ekstra koste van R75 per troeteldier per dag. Neem asb. kennis dat hierdie kothuis slegs 12V-krag het.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breathe Views
Vanaf
Vanaf R1 100
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Breathe Views het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, induksieplaat, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dié eenheid het 'n privaat stoep en braaigeriewe is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat die lodge en Hideaway nie kindervriendelik is nie en geen kinders onder die ouderdom van 10 jaar oud word toegelaat nie.

Rook is binnenshuis verbode en word slegs in die aangewese areas toegelaat.

Geen motorfietse mag in die wildkampe gebruik word nie.

Geraasvlakke moet laag gehou word.

Breathe Stone Cottage is die enigste kindervriendelike kothuis en troeteldiere word ook toegelaat teen 'n ekstra koste van R75 per troeteldier per dag. Neem asb. kennis dat hierdie kothuis slegs 12V-krag het.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breathe Lodge
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n kaggel. Die stoep het 2 buite-sitareas, 'n braai, 'n kroegarea met 'n ysmasjien en 'n houtvuurwarmbad. Hout vir die warmbad is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat die lodge en Hideaway nie kindervriendelik is nie en geen kinders onder die ouderdom van 10 jaar oud word toegelaat nie.

Rook is binnenshuis verbode en word slegs in die aangewese areas toegelaat.

Geen motorfietse mag in die wildkampe gebruik word nie.

Geraasvlakke moet laag gehou word.

Breathe Stone Cottage is die enigste kindervriendelike kothuis en troeteldiere word ook toegelaat teen 'n ekstra koste van R75 per troeteldier per dag. Neem asb. kennis dat hierdie kothuis slegs 12V-krag het.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breathe Hideaway
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Breathe Hideaway beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Beide badkamers het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, lugbraaier, 'n vyfplaatgasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad. Hout vir die warmbad is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat die lodge en Hideaway nie kindervriendelik is nie en geen kinders onder die ouderdom van 10 jaar oud word toegelaat nie.

Rook is binnenshuis verbode en word slegs in die aangewese areas toegelaat.

Geen motorfietse mag in die wildkampe gebruik word nie.

Geraasvlakke moet laag gehou word.

Breathe Stone Cottage is die enigste kindervriendelike kothuis en troeteldiere word ook toegelaat teen 'n ekstra koste van R75 per troeteldier per dag. Neem asb. kennis dat hierdie kothuis slegs 12V-krag het.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esseljagpoort/ Heimersrivier, 50 km vanaf Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb23eb0a297a857d1713b6bc6a04acaac092d1677059aa26086609013e9ccf6afdf29ed7e6adb8cbec616991f826ae9028e96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Esseljagpoort/ Heimersrivier 50 km from Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.785988056927 22.517941093134
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem