Brandrivier
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 108
Jaar gelys 10
Opsomming van Resensie
Elizma S - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
Andras And Jacqui C - Sep 2023
Algehele gradering
A very pleasant experience.
Lees meerBrandrivier se terugvoer
Thank you for your feedback. Much appreciated.
Louise S - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige omgewing. Netjiese toegeruste eenhede.
Brandrivier se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer!
Johan B - Sep 2023
Algehele gradering
Wat 'n aangename verrassing, omgewing verruklik mooi!
Brandrivier se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer.
Elanie S - Sep 2023
Algehele gradering
Verblyf skoon, netjies, en veilig in ongerepte natuur vir totale vrede en rus. Dankie Erika vir opregte, spesiale aandag om dit 'n onvergeetlilke wegbreek te maak.
Brandrivier se terugvoer
Baie dankie Elanie. Dis altyd so lekker om te hoor dat ons gaste lekker by ons gebly het. Jou woorde is kosbaar vir ons.
Elre V - Sep 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Brandrivier se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer.
Elsabet V - Aug 2023
Algehele gradering
Rustige plaaskuier.
Brandrivier se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Tolla G - Aug 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Marna H - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik en netjies met die mooiste uitsig.
Brandrivier se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Marna. Dis die beste nuus om te hoor! Ons sien daarna uit om julle weer op Brandrivier te hê.
William V - Aug 2023
Algehele gradering
Sien die sterre.
Brandrivier se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, William. Ons waardeer dit so baie.
Johan B - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het Brandrivier gebruik as 'n oornag-stop. Die foto's doen die plek onreg aan.
Karen T - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, netjies,skoon en gesellig!
Brandrivier se terugvoer
Dankie Karen, altyd lekker om te weet dat ons gaste dit geniet op Brandrivier. Kom kuier gerus weer by ons.
Gaelene K - Jul 2023
Algehele gradering
Peaceful, restful, beautiful.
Lees meerRiaan V - Jul 2023
Algehele gradering
Alles was uit die boonste rakke.
Brandrivier se terugvoer
So baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dis vir ons baie lekker om te weet ons gaste het dit op Brandrivier geniet.
Hopelik sien ons julle weer in die toekoms.
Adriana V - Apr 2023
Algehele gradering
Lieflik geleë en rustig.
Brandrivier se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer Adriana. Dis die lekkerste lekker om te weet ons gaste het dit geniet. Kom kuier gerus weer by ons.
Elsie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantastiese belewenis.
Brandrivier se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Elsie. Sis altyd die lekkerste lekker om sulke terugvoer te kry. Kom kuier gerus weer by ons!
Estelle B - Feb 2023
Algehele gradering
We were the only guests so it was nice and quiet.
Minette G - Des 2022
Algehele gradering
Amazing!
Brandrivier se terugvoer
Baie dankie Minette, dis lekker om positiewe terugvoering te kry. Kom gerus weer.
Nina M - Des 2022
Algehele gradering
Beautiful, peaceful, perfect glamping spot.
Brandrivier se terugvoer
Thank you for your feedback. It is much appreciated.
Natasha V - Des 2022
Algehele gradering
Lovely neat stunning tented camp.
Brandrivier se terugvoer
Thank you so much for the lovely feedback.
Gerald B - Okt 2022
Algehele gradering
Very nice will make an outing of it forsure.
Brandrivier se terugvoer
Thank you for your feedback. Much appreciated.
Hammies Van Niekerk V - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Brandrivier se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Die woord "skoon" maak ons altyd baie opgewonde. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Stephan T - Sep 2022
Algehele gradering
In baie opsigte uniek.
Brandrivier se terugvoer
Stephen,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons hoop julle kom kuier weer by ons in die toekoms.
Groete
Die Brandrivier span.
Marthie V - Sep 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Brandrivier se terugvoer
So baie dankie vir die postiewe terugvoering. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Dave D - Sep 2022
Algehele gradering
Great place to view the stars.
Brandrivier se terugvoer
Thank you for your kind words.
Chenay S - Sep 2022
Algehele gradering
Wonderlike basis om Namakwaland te verken.
Brandrivier se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer. Dis altyd die lekkerste lekker om te weet ons gaste het dit by ons geniet.
Marleen D - Aug 2022
Algehele gradering
Ek en my man het saam met vriende die Namakwaland-blomtyd kom ervaar. Ek en my man het in die Meerkat-eenheid gebly en ons vriende in die Bakoor-eenheid. Ons het vir twee nagte gebly.
Lees meerBrandrivier se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons waardeer elke woord.
Corrie A - Aug 2022
Algehele gradering
Perfekte wegbreek.
Lees meerBrandrivier se terugvoer
Baie dankie Corrie. Dit was net 'n plesier om vir jou en Apples by ons te hê. Kom weer.
Annalene N - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtig, veilig, netjies.
Brandrivier se terugvoer
Dankie Annelene.
Dis nou so lekker om jou terugvoer te lees. Ons hoop regtig om julle weer by Brandriver te kan verwelkom. Volgende jaar is ons winkel by die plaashuis hopelik oop en kan julle kom koek eet op die stoep.
Lance R - Aug 2022
Algehele gradering
Had a great stay.
Annalie L - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderlike ervaring in die natuur.
Brandrivier se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike terugvoer.
Koos V - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker ontsnapping van die prik van die hedendaagse druk!
Brandrivier se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons hoop om julle weer iewers in die toekoms te kan akkommodeer.
Heidie V - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was wonderlik om daar te bly, alles keurig en smaakvol.
Brandrivier se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer.
Alida G - Jul 2022
Algehele gradering
Kinders het die omgewing vreeslik geniet. Skilpad was netjies en baie goed toegerus.
Brandrivier se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike terugvoer.
Buys S - Jun 2022
Algehele gradering
Ons Brandrivierervaring was weereens tops!
Brandrivier se terugvoer
Whoop Whoop!
Dis vir ons die beste nuus. So baie dankie vir die wonderlike terugvoer.
Ons sien daarna uit om julle weer by Brandrivier te verwelkom.
Wendy V - Jun 2022
Algehele gradering
Breathtaking piece of heaven.
Buys S - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het 'n juweel ontdek.
Brandrivier se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons hoop julle kom kuier weer by ons in die toekoms!
Riaan B - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie mooi ligging. Rustig en pragtig. Vrede vir jou siel.
Adri E - Feb 2022
Algehele gradering
Hemels.
Brandrivier se terugvoer
Dankie vir die wonderlike terugvoer Adri. Kom kuier asb weer by ons.
Tinus R - Feb 2022
Algehele gradering
'n Wonderlike tentverblyfervaring.
Brandrivier se terugvoer
Ag wow, dis sulke wonderlike terugvoer. Baie dankie. Hoop julle kom kuier weer by ons.
Robyn V - Jan 2022
Algehele gradering
Serene and beautiful.
Brandrivier se terugvoer
Thank you for the lovey review Robyn. We hope to see you again in future.
Marelise S - Des 2021
Algehele gradering
Die plek is baie netjies met 'n pragtige uitsig oor die berge.
Brandrivier se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Marelise.
Wilhelm K - Des 2021
Algehele gradering
Perfek geleë en absoluut wonderlike omgewing. Sal enige tyd weer daar oorslaap dit definitief aanbeveel.
Brandrivier se terugvoer
Baie dankie vir die postiewe terugvoer.
Gertruida R - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Brandrivier se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Koos T - Sep 2021
Algehele gradering
Baie mooi plek.
Brandrivier se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike terugvoer.
Jacobus B - Sep 2021
Algehele gradering
Wie sou kon glo dat 'n tent so luuks kan wees? Die verblyf was 'n hoogtepunt van ons Namakwa vakansie!
Brandrivier se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer by ons.
Vriendelike groete
Die Brandrivier span.
Daan & Juliana D - Sep 2021
Algehele gradering
Die tent baie goed toegerus en die omgewing pragtig en stil, ons het dit geniet en waardeer wat hulle vir jou alles laat kry.
Michelle W - Sep 2021
Algehele gradering
So lekker in die natuur.
Brandrivier se terugvoer
Baie dankie vir die postiewe terugvoer, Michelle. Kom kuier gerus weer by ons.
Walter L - Aug 2021
Algehele gradering
Ligging pragtig.
Brandrivier se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Mariaan D - Mei 2021
Algehele gradering
Baie spesiaal.
Brandrivier se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Mariaan. Kom gerus weer.
Leon S - Feb 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Brandrivier se terugvoer
Baie dankie vir die postiewe terugvoer. Ons hoop julle het die sterre by ons ook gesien (as 'n mens opkyk in die nag ). Kom kuier gerus weer by ons!
Theo K - Des 2020
Algehele gradering
'n Wonderlike ervaring in die natuur. Luuksheid en gerief in die hart van Namakwaland!
Brandrivier se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Kom kuier gerus weer vir ons!
Gerard S - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker verblyf in die tent. Baie mooi, rustige omgewing.
Brandrivier se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike terugvoer. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Alta B - Sep 2020
Algehele gradering
My hart het daar agter gebly!
Brandrivier se terugvoer
Dankie Alta,
So bly dat dit vir julle lekker was. Kom kuier gerus weer by ons.
Jackie H - Sep 2020
Algehele gradering
Baie koud.
Brandrivier se terugvoer
Beste Jackie,
Baie dankie vir jou terugvoer. Jammer dat julle koudgekry het. Miskien het julle die gasverwarmer misgekyk? Daar is ook spesiaal 'n addisionele 4 komberse saam met die gansdonsduvet, om seker te maak ons gaste kry nie koud nie.
Ons spesifiseer duidelik in ons advertensie op Travelground dat ons krag voorsien vir die laai van ligte toerusting alleenlik. Ek haal aan "The hosts provide facilities for charging electronic equipment, heaters in winter..." Sonkrag is gekoppel aan sekere uitsette alleenlik.
Drippende krane? Ons plaasopsigter is/was 24 uur per dag beskikbaar om enige probleem reg te stel. Vandaar die boodskap wat regop staan in 'n fotoraam op die tafel met al die kontakdetails indien julle enige iets sou kort of enige probleem sou ervaar.
Ons hoop die res van julle vakansie was darem lekker.
Roelf M - Sep 2020
Algehele gradering
Lieflike plek!
Brandrivier se terugvoer
Baie dankie Roelf. 'hoop julle kom weer vir ons kuier in die toekoms!
Christo H - Jan 2020
Algehele gradering
Baie rustig.
Robyn V - Des 2019
Algehele gradering
Absolutely beautiful and well equipped.
Anel V - Des 2019
Algehele gradering
‘n Heerlike oase!
Dirk V - Des 2019
Algehele gradering
Netjies, salig, nodig.
Brandrivier se terugvoer
Whaaau dankie.
Ons waardeer sulke positiewe terugvoer.
Kom kuier gerus weer vir ons.
Etienne P - Okt 2019
Algehele gradering
'n Unieke geleentheid om op 'n ander manier uit te span en die natuur te beleef.
Hennie D - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker. Sal beslis weer oorslaap.
Sabinab B - Sep 2019
Algehele gradering
Beautiful place to stay.
Brandrivier se terugvoer
Thank you for the lovely review. Hope to see you again in future!
Lara L - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Nicholas E - Sep 2019
Algehele gradering
Peaceful.
Hardus M - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker gerus.
Gwen A - Aug 2019
Algehele gradering
Perfect privacy.
Elize T - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Lees meerBrandrivier se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is op hierdie oomblik besig om die gewraakte stort te herstel. So jammer vir die ongerief. Kom kuier gerus weer.
Lalla L - Aug 2019
Algehele gradering
Gerieflik en netjiese verblyf in pragtige omgewing.
Magda K - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Len T - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstekende, netjiese en baie aangename plekkie.
Sunnet B - Aug 2019
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring.
Lisa S - Aug 2019
Algehele gradering
Wow net wow.
Heleen D - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlik stil en rustig!
Brandrivier se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Heleen. Ons is bly julle het lekker gebly.
Ja, die gasbraai is 'n strategiese besluit omrede dit in 'n baie droë area is met baie wind, wat 'n groot brandgevaar skep vir ons eie plaas sowel as vir aangrensende plase.
Kom kuier gerus weer!
Chris V - Mei 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Andri N - Feb 2019
Algehele gradering
Asemrowende skoonheid en stilte.
Odette V - Des 2018
Algehele gradering
Stil en rustig.
Poens V - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker gekuier in mooi, goed toegeruste eenhede.
Nita B - Okt 2018
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Martin S - Sep 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Lees meerPietie V - Sep 2018
Algehele gradering
Verrassing!
Brandrivier se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer vir ons!
Susan S - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Peter B - Aug 2018
Algehele gradering
Quiet and peaceful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Stil en rustig.
Lekker opset, stil, rustig en goed toegerus. Sal terugkom hierheen as ek weer in die omtrek is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Brandrivier se terugvoer
Thank you for the lovely feedback. We would love to host you again.
Annique V - Aug 2018
Algehele gradering
Goed vir die siel.
Brandrivier se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, bly julle het dit geniet by ons. Kom kuier gerus weer!
Jan W - Aug 2018
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer met baie blomme.
Maarten G - Aug 2018
Algehele gradering
Extremely neat and clean. Very comfortable stay and very safe.
Brandrivier se terugvoer
Maarten,
Thank you so much for the lovely review. Hope to see you again soon.
Nicolette K - Aug 2018
Algehele gradering
Juweel wat ek eintlik vir myself wil hou.
Brandrivier se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, Nicolette. Ons hoop julle kom kuier gou weer by ons.
Elza C - Aug 2018
Algehele gradering
'n Weggesteekte juweel. Ideaal as basis vir blommekyk.
Maria M - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Brandrivier se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer Maria. Ons hoop regtig julle kom kuier weer vir ons.
Ernest M - Aug 2018
Algehele gradering
Wonderlike verblyf en so ontspannnend.
Lees meerBrandrivier se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, kom kuier gerus weer!
Lorette D - Jul 2018
Algehele gradering
Wat 'n fantastiese glamping ondervinding.
Brandrivier se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons hoop julle kom gou weer kuier.
Pieter S - Jun 2018
Algehele gradering
Uitstekend. Alles gerieflik en meer as wat `n mens verwag.
Karen S - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtige stukkie paradys.
Brandrivier se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dis altyd lekker om te weet om gaste het lekker gekuier. Kom gerus weer.
Pierre D - Sep 2017
Algehele gradering
Overpriced considering the road noise from the N7.
Lees meerBrandrivier se terugvoer
Hi Pierre,
Thank you for the feedback. I am very sorry to hear that your stay was not as expected. Our other customers usually enjoy the stay with us, as can be seen below in all the lovely reviews we receive. I hope the rest of your trip was enjoyable.
Kind Regards,
Erika
Len T - Aug 2017
Algehele gradering
Baie netjiese plek met 'n mooi uitsig.
Linde En Willem H - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlike verblyf in ongewone akkommodasie ( luukse tent) in pragtige omgewing. Beslis aan te beveel.
Brandrivier se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Dis vir ons lekker om te hoor dat ons gaste Brandrivier geniet. Kom kuier gerus weer by ons!
Lourens B - Jul 2017
Algehele gradering
Asemrowend.
Brandrivier se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer. Dis lekker om te weet ons gaste geniet dit by ons. Kom weer!
Groete, Brandrivier span.
Shan L - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtige verblyf.
Lees meerBrandrivier se terugvoer
Dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons hoop julle kom gou weer.
Groete,
Brandrivier span.
Susann B - Aug 2016
Algehele gradering
Wat 'n spesiale plek om te besoek!
Stefanie V - Jul 2016
Algehele gradering
'n Verblyfopsie in 'n pragtige omgewing waar daar aandag gegee word aan die fyner detail.
Brandrivier se terugvoer
Hallo Stefanie,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ek hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Erika
Ina V - Mei 2016
Algehele gradering
Na aan die natuur.
Brandrivier se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Dis altyd lekker om positiewe kommentaar te kry. Kom gerus weer.
Groete
Erika
Brandrivier Accommodation
Madelein M - Feb 2016
Algehele gradering
Wow! Fantastiese ervaring!
Lees meerBrandrivier se terugvoer
Hallo Madelein,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Erika
Brandrivier Accommodation
Carin T - Jan 2016
Algehele gradering
Fantastiese plek, mooi uitsig, stilte wonderlik.
Annatjie B - Des 2015
Algehele gradering
Wat 'n reuse verassing en 'n heerlike verblyf!
Riaan B - Okt 2015
Algehele gradering
Uitstekende verblyf vir mense wat lief is vir die natuur en buitelewe. Meer as genoeg om te doen vir jong kinders met avontuurlus.
Valmarie P - Jul 2015
Algehele gradering
Hou van die opset! Baie, baie netjies en skoon, lekker warm water! Kon stap in die natuur. Blommetyd sal dit 'n 5-ster bestemming wees!
Jaco D - Apr 2015
Algehele gradering
Stunning setting and facilities, but for the constant road noise.
Marelize G - Des 2014
Algehele gradering
'n Ongelooflike juweel van 'n plekkie.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brandrivier Plaas, 30 km vanaf Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom