Brakkefontein Guest Farm
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eureka-rylaan, Plaas 198, deel 15, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R43 200 per nag, vir 12 mense
Beskrywing
Brakkefontein Guest Farm is 'n 3000 ha-wildsplaas sowat 30 km vanaf Kirkwood en grens aan die Kabouga-gedeelte van die Addo-olifantpark.
Die plaashuis is 'n 750 vierkante meter-kompleks wat slaapplek aan 12 gaste bied. Die beskik oor 4 smaakvol gemeubileerde slaapkamers, 1 slaapkamer buite, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, eetarea, leefarea en 'n vermaakarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede en derde slaapkamers. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en buite is daar 'n kamer met 'n stapelbed. Gaste deel 2 badkamers met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n aparte toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel met stoele toegerus. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n kaggel en daar is nog 'n sitarea met sitplek wat na die vermaakarea lei.
Die vermaakarea het 'n binnenshuise braai met sitplek. Die groot trofeekamer in die kelder van die vermaakarea spog met die wild wat oor die jare op die plaas geskiet is sowel as die geskiedenis van die plaas wat vertoon word.
Hierdie verblyf word deur die natuur omring. Gaste kan ontspan en die wonders van die natuur geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by Brakkefontein Guest Farm sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Ligging
- Eureka-rylaan, Plaas 198, deel 15, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Kirkwood Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eureka-rylaan, Plaas 198, deel 15, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom