Boulevard 11 Diaz Beach
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach E Boulevard 11, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Boulevard 11 Diaz Beach is in Mosselbaai geleë en bied gehalte-vakansieverblyf naby verskeie winkels, restaurante, strande, doendinge en besienswaardighede.
Dié knus woonstel beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Dit lei na 'n balkon met braaigeriewe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Skoonheidskliniek
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Andrea Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 207
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Beach E Boulevard 11, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Boulevard 11 Diaz Beach het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach E Boulevard 11, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom