BoschenView
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boschendalstraat 20, Van Riebeeckshof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 3
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
BoschenView bied selfsorgverblyf op die boonste verdieping van die eienaar se huis in Bellville. Dit is sowat 18 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 1 km vanaf die naaste winkelsentrum geleë.
Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n leefarea. Beide die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het koningingrootte-beddens en gaste deel die badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die sitarea het 'n rusbank en 'n platskerm-TV met Netflix. Daar is 'n klein etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye kan geniet. Die skuifdeur lei na 'n balkon wat 'n lieflike panoramiese uitsig oor die buurt bied. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by BoschenView sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Boschendalstraat 20, Van Riebeeckshof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink BoschenView het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bellville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boschendalstraat 20, Van Riebeeckshof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 3