Borakalala
Kry 25% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 13 Jun 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Papegaailaan 2411, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 050R788 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Borakalala is 'n ruim selfsorghuis in Marlothpark en dit bied slaapplek aan 6 gaste.
Die huis strek oor 'n paar verdiepings en het lugversorging, plafonwaaiers, 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die slaapkamer op die grondverdieping het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die solderkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort en bad. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n skottelgoedwasser, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met Netflix en Disney+ in die sitarea. Daar is ook DStv Stream, maar gaste moet hul eie besonderhede gebruik.
Gaste kan op die balkon ontspan en die diere wat vrylik rondloop dophou of in die swembad of Jacuzzi afkoel. Braaigeriewe met braaitange en braairoosters is beskikbaar en gaste moet hul eie vuurmaakhout saambring.
Marlothpark bied voëlkykgeleenthede, fietsry- en wandelroetes en gaste kan 'n verskeidenheid wild wat vrylik rondloop en voëls aanskou. Die dorp bied 'n waterpark, put-put-baan en basiese geriewe soos 'n drankwinkel, restaurant, bakkery, kuriowinkel en 'n vulstasie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Gerrit Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Papegaailaan 2411, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Borakalala het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Papegaailaan 2411, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom