Boomskraap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 10:00 tot 10:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kango-laan 15, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Boomskraap is binne gemaklike stapafstand van die strand in Hartenbos en bied gerieflike verblyf vir 6 mense in 'n gemeubileerde huis.
Dié huis het 3 slaapkamers, 'n aparte toilet, en 'n badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het ‘n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Daar is 'n wasmasjien in die badkamer en daar is ook 'n buitestort met warm en koue water beskikbaar.
Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en vrieskaste, skottelgoedwasser en tuimeldroër. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet of in die sitkamer ontspan.
Boomskraap bied 'n ingeboude braai-area op die stoep. Parkeerplek is in die toesluitmotorhuis en op die geplaveide parkeerplek langs die huis beskikbaar.
'n Winkelsentrum is stapafstand vanaf die huis. Die dorp bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en aktiwiteite soos die ATKV-Hartenbos Museum wat op die Groot Trek fokus, die ATKV-Hartenbos Amfiteater en die Hartenbos Waterpark. Mosselbaai is net 14 km weg en daar is ook verskeie aktiwiteite en besienswaardighede .
Slaapplek
’n Bespreking by Boomskraap sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Minnie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Kango-laan 15, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Boomskraap het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 10:00 tot 10:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kango-laan 15, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom