Bonnie Highlands
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tozer-straat 10, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bonnie Highlands bied verblyf in ingerigte kamers in Ladysmith, en spog met tuine waar gaste kan ontspan. Dit is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers. Ladysmith is ook die tuisdorp van die bekroonde Ladysmith Black Mambazo en is bekend vir sy verskeie geskiedkundige monumente.
Verblyf word in 6 slaapkamers gebied. Die slaapkamers het 'n dubbelbed, koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers het 'n stort of bad, of beide. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv.
Daar is ook 'n gemeenskaplike eetarea, leefarea en 'n swembad wat gaste tydens hul verblyf kan benut. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is ook 'n 18 putjie-gholfbaan en die Anglo Boereoorlog-terreine is naby die gastehuis geleë.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Essop Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 12 maande
Ligging
- Tozer-straat 10, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bonnie Highlands het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Ladysmith Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tozer-straat 10, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom