Bona Vista Self-Catering Accommodation
Beskrywing
Elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, wasbak, ketel, broodrooster, elektriese braaipan, breekware en eetgerei. Ander kamergeriewe sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in. Buite is daar 'n privaat onderdakpatio en braaigeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die lieflike tweeslaapkamerkothuis bied verblyf op 'n plaas en het 'n privaat ingang. Die kothuis het 2 slaapkamers, elk met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, asook 'n haardroër en lugversorging. Enkelbeddens in plaas van 'n koninggrootte-bed kan voor aankoms gereël word. Die kothuis het 'n oopplan-kombuis en -leefarea wat lei na 'n privaat stoep wat 'n uitsig bied oor pragtige wingerde, berge en boorde. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, opwasbak, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei, asook 'n eetarea toegerus. Die leefarea het 'n platskerm-TV en 'n eksklusiewe DSTV-hotelpakket. Gratis WiFi beskikbaar. Braaigeriewe is beskikbaar. Die kothuis het sonkrag.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 30 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bona Vista, Klapmuts, Paarl, 7625, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom