Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boland Tuiste

Privaat Tweeslaapkamerruimte in huis
Vanaf R1 000
R1 000 R750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die verblyf bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Daar is ook 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het 2 beddens vir kinders en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal Kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

- Geen geraas tussen 22:00 en 06:00 nie ('n reël van die Wynlandgoed).
- Let asb. dat hierdie verblyf deel uitmaak van 'n woonhuis en daarom word net die onderste kombuis gedeel. Gaste het privaat toegang tot die hoofingang en voortuin, asook braai area.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 000
R1 000 R750
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cinsaut-singel 6, Onverwacht Wynlandgoed, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA116f7e56e74a4be68b554e59b4693bc291939a7cc230e6b46a0a067e5163ca934b06231621bee2f2d325e13d3ee39ca5f2a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R750 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 6 Cinsaut Crescent Onverwacht Wine Estate 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.633673685962 19.003775209188
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem