Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ouma T Se Huis

Selfsorg
Naweekaanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag. Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 30 Jun 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokkomstraat 8, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 350 R1 998 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Ouma T Se Huis bied selfsorgverblyf in die kusdorp Strandfontein aan die Weskus. Hierdie huis bied pragtige see-uitsigte en is naby die hoofstrand.

Hierdie vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die hoofleefarea het 2 leerbanke en 'n platskerm-TV. Die skuifdeure lei na 'n balkon met braaigeriewe en 'n uitsig oor die strand en see. Daar is parkeerplek vir 2 voertuie op die perseel.

Strandfontein se ongerepte kuslyn spog met steil kranse en pragtige strande. Daar is skilderagtige fietsrypaadjies om te verken. Tydens lente is daar ook 'n oorvloed kleurvolle blomme te sien.

Slaapplek

’n Bespreking by Ouma T Se Huis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Alan Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 83

Jaar gelys 3

Ligging

  • Bokkomstraat 8, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 350
R2 350 R1 998
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 350
R2 350 R1 998
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokkomstraat 8, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb60abe532c3fa5e98191177e02bb2e76b042245e03ece91ca662ddcc291dbabccfadde6ce9e7a1c41466f39184450ee6dffe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 350 nouVanaf R1 998 per nag, vir 6 mense 8 Bokkom Street Strandfontein 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.754811906994 18.226671500743
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem