Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boesmanland Accommodation

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 5, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Boesmanland Accommodation is in die bekoorlike dorpie Springbok in die hartjie van Namakwaland in die Noord-Kaap. Dit is op die N7 tussen Kaapstad en Namibië en is die perfekte oornagverblyf vir reisigers en 'n uitstekende basis vir toeriste wat die prentjiemooi platteland wil verken. Boesmanland Accommodation bied ook langtermynverblyf aan sakereisigers.

Verblyf word aangebied in 6 volledige en suite-slaapkamers, elk met 'n kombuisie, lugversorging, DStv, gratis WiFi en veilige parkeerplek. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike sitarea, eetarea en braai-area.

Boesmanland Accommodation bedien ontbyt, middagete en aandete op versoek en handhaaf skoon geriewe teen billike tariewe. Die span sal verseker dat elke gas gerieflike en aangename verblyf geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Boesmanland Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Justin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Ligging

  • Presidentstraat 5, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Boesmanland Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 5, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1511be65fe5878af1f50df5958dca5667a9ff3ae0447b7da7088dfc4304122bee772f5ebc92b6d92115ff9116c7678388cc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 5 President Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.660600592201 17.896280074869
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem