Bodega Fuchs
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 18 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eloise-straat, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
-
Vanaf
R1 000R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bodega Fuchs is 'n selfsorg-eenheid, 500 m vanaf die see in die kusdorp Struisbaai. Die eenheid is op die eienaar se perseel.
Die ateljeewoonstel beskik oor 'n kombuisie, slaaparea, sitkamertjie en 'n en-suite badkamer. Die kombuisie is met 'n yskassie, lugkoker, mikrogolfoond, eierkoker, broodrooster, Nespresso-koffiemasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Rook is in en om die eenheid verbode.
Daar is 'n ekstra lang koninggrootte-bed in die slaaparea. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n etenstafel en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die woonstel bied toegang tot die privaat agtertuin met meubels, 'n vuurput en braaigeriewe. Daar is nie 'n TV nie, maar gratis WiFi en parkeerplek word voorsien. Die woonstel het 'n privaat ingang. 'n Selfmaak-ontbyt bestaan uit eiers, brood, jogurt, muesli, vrugte, koffie en tee.
Die eenheid is baie privaat, veilig en het sy eie tuintjie.
Struisbaai is 'n bekoorlike vissersdorp in die Overberg in die Wes-Kaap. Gaste kan watersport soos kajakvaart en vlieërplankry geniet. Die Agulhas Nasionale Park, Spookdraai-voetslaanroete en Waenhuiskransgrot is ook naby.
Dié eiendom word nie deur beurtkrag geaffekteer nie.
Slaapplek
’n Bespreking by Bodega Fuchs sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Kroegyskas
- Mandjie met peuselhappies
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mandi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Eloise-straat, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Bodega Fuchs het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eloise-straat, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18