Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bobbejaankrans

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R550 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Mar 2024 tot 13 Apr 2024 en 08 Dec 2025 to 06 Jan 2026.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Mar 2024 tot 13 Apr 2024 en 08 Dec 2025 to 06 Jan 2026.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. op dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. 'n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel, alhoewel die pad met enige voertuig met die aanvaarbare spoed toeganklik is. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Die plonspoel is met kristalhelder water van 'n nabye spruit gevul. Om te verseker dat die water skoon is, kan gaste self die swembad volmaak wanneer hulle arriveer en weer uittap voor hulle uitklok.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R62, Touwsberg Privaat Wild- en Natuurreservaat, Plathuis, Ladismith, 7800, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68ec9893d88a1b2bea7401c8d3288b675db46f6decb461f30d029d16610f47c11ad1166ef112e6c7c6762fb1e68a041d6d84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 Off R62, Touwsberg Private Game and Nature Reserve Plathuis 7800 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -33.616641 21.029433
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem