Blueviews @ Brookes Hill Suite
Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lady Bea-singel 1, Brookes Hill, Gqeberha, 6070, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 150R920 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Blueviews @ Brookes Hill Suite is 'n luukse eenheid in die Brookes Hill-kompleks op die hoofstrand van Port Elizabeth, met 'n pragtige see- en vallei-uitsig. Kom stap deur 'n privaat voetgangerhek na Blouvlagstrande, winkels, restaurante, kroeë en die Boardwalk Casino.
Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, sitarea en 'n badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n TV met Netflix. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne, badhanddoeke, toiletware en seep word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n sitarea, werkstasie en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, toebroodjierooster, eierkoker, prutpot, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n stoep met 'n buite-eetarea vir 2 gaste en 'n pragtige uitsig oor die see, Humewood-strand, Shark Rock-pier, die tuine en Happy Valley.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe met 'n asemrowende uitsig oor Algoabaai en wasgoedgeriewe in die kompleks. Dit is net 'n entjie se ry vanaf die lughawe en die nasionale snelweg. Veilige gratis, parkeerplek is op die perseel agter 'n veiligheidshek en geslotekringtelevisie is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Trudie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Lady Bea-singel 1, Brookes Hill, Gqeberha, 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Blueviews @ Brookes Hill Suite het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Somerstrand Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lady Bea-singel 1, Brookes Hill, Gqeberha, 6070, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom