Blue Window Guesthouse
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 811, Tesselaarsdal, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 14
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Blue Window Guesthouse bied gerieflike kamers net 3 km vanaf die bekoorlike dorpie Tesselaarsdal.
Dié gastehuis het 2 slaapkamers in die hoofhuis met pragtige uitsigte oor die vallei of op die berg. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Albei die kamers het ’n badkamer met ’n stort.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n TV, DStv, ingeboude kaggel en WiFi. Ontbyt word in die eet-area bedien teen R50 ekstra per persoon. Aandete kan teen ekstra koste gereël word. WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek is beskikbaar. Rook is verbode binne die gastehuis en kinders onder 14 word ongelukkig nie toegelaat nie. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Blue Window Guesthouse word deur berge en valleie omring en gaste kan gaan stap, fietsry, voëlkyk of die wyn- en kaasroetes verken. Let daarop dat die naaste winkels en restaurante 22 km van hier af is.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Vlaams
- Duits
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hannelie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Plaas 811, Tesselaarsdal, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Gaste dink Blue Window Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Tesselaarsdal Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 811, Tesselaarsdal, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 14