Blue Skies Country House
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Cromwell en Hamilton, Theescombe, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R960 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Blue Skies Country House is aan die buitewyke van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Die stad strek 16 km langs Algoabaai, 1 van die groot hawens in Suid-Afrika. Die stad is aan die einde van die Tuinroete geleë en is bekend vir sy bergreekse, strande en historiese trekpleisters.
Daar is slaapplek vir 15 gaste in 3 Standard en suite-kamers en 3 Tuin suite-kamers. Elke eenheid het gemaklike beddens, 'n badkamer, kombuis en 'n TV.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, gratis WiFi, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in. Troeteldiere is op versoek welkom.
Blue Skies Country House is weg van die lawaai en geraas, maar net 10 minute se ry van Greenacres en Walmer Park-winkelsentrums. Ons is ook net 10 minute se ry van Sardiniabaai se pragstrande en ander kus-areas. Daar is 2 gholfbane met 9 putjies minder as 3 km van hier af, die Kagga Kamma Wildspark, staproetes, restaurante en trou-venues is ook naby. Die tuin is ideaal vir foto's en 'n groot groep trougaste.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jackie Heimann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Hoek van Cromwell en Hamilton, Theescombe, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
- Gaste dink Blue Skies Country House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Theescombe Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Cromwell en Hamilton, Theescombe, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom