Blue Largo 27
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 603
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Fred V - Apr 2024
Algehele gradering
Relaxing.
Blue Largo 27 se terugvoer
Thank you for the feedback. The aircon has now been removed and a standing fan is in its place.
Masiya T - Mrt 2024
Algehele gradering
Cutlery is not in a good condition.
Blue Largo 27 se terugvoer
We apologise for your experience. Children are welcome and the proximity to the beach makes it a great deal. Please note that we are not a holiday resort, so there will not be any children's entertainment provided.
Morne W - Jan 2024
Algehele gradering
Veilig, goeie ligging, netjies.
Blue Largo 27 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Daar is wel in die geskrewe inligting aan jou verskaf, al die besonderhede van die WiFi en die DSTV wat die situasie is.
Manti L - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Aircon in die kamer was buite werking, maar gelukkig was die weer heerlik.
Blue Largo 27 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Manti Liebenberg. Ons was nie bewus van die lugversorger nie, anders kon ons iets daaromtrent gedoen het. Die voorstelling van WiFi is aan die eienaar voorgestel.
Patrick D - Aug 2023
Algehele gradering
Very pleasant. Nice location.
Blue Largo 27 se terugvoer
Thank you for the review. The sunrise on the patio is awesome. We look forward to your next stay.
Mariska S - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker.
Jaco H - Sep 2022
Algehele gradering
Als was regtig baie lekker.
Blue Largo 27 se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Ons sien vreeslik baie uit om jou weer te sien.
Hector B - Des 2021
Algehele gradering
Good.
Blue Largo 27 se terugvoer
Good afternoon,
Thank you for your feedback, we will definitely address the issues with the cleaning staff, as this is not acceptable.
Kind Regards,
Blue Largo 27
Chris P - Des 2021
Algehele gradering
Location! View and sound of the ocean.
Pieter L - Okt 2021
Algehele gradering
Lovely place and sea views.
Hantie V - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekend, gemaklik, veilig.
Blue Largo 27 se terugvoer
Goeiemore Hantie
Dankie vir u terugvoering.
Westbrook Strand is 'n swem strand, net aan regter kant as u inry in North Beach Road (Blue Flag Status), maar nie direk oorkant die woonstel nie
Groete
Karen
Sonja V - Aug 2021
Algehele gradering
Baie netjiese woonstel met al die geriewe toegerus.
Thiropathy M - Jan 2021
Algehele gradering
The apartment is beautifully furnished, clean and has a lovely view and access to the beach!
Barend M - Des 2020
Algehele gradering
Mooi uitsig.
Riana V - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik ontspan. Rustige, stil omgewing. Sal enige tyd weer gaan.
Annaline D - Aug 2016
Algehele gradering
Dit was aangenaam, rustig en ontspanne.
Blue Largo 27 se terugvoer
Goeie dag Annaline
Dankie vir u terugvoering, miskien moet ek kyk na 'n padkaart sowel as die aanwysings
Groete,
Karen von Wielligh
Chas Everitt Ballito
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach Road 38, Westbrook, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom