Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Crane Farm - Trout and Wildlife Estate

Naweekaanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 31 Mei 2024 tot 3 Jun 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R540, Blue Crane Plaas, Highlands Meander, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 R1 540 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blue Crane Farm - Trout and Wildlife Estate is 'n besonderse bestemming vir kunsvlieghengel en het 2 goed gevulde foreldamme. Die groter dam is 9 hektaar groot en het verskeie jetties.

Verblyf word in 8 selfsorg-eenhede gebied, wat tussen kleiner huisies met slaapplek vir 2 tot groter huise met slaapplek vir 8 wissel. In totaal het die plaas slaapplek vir 44 gaste.

Die eenheid se slaapkamers het gemaklike beddens en die badkamers het elkeen of 'n bad en stort of net 'n bad of net 'n stort. Elke eenheid het 'n oopplan-kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenhede bied privaatheid, maar is stapafstand vanaf mekaar sou familie of vriende in 'n naburige eenheid bly. Alle eenhede het uitsigte oor die water en die omliggende grasvelde.

Die bekoorlike venue het natuurlike prag en spog met vrylopende wild soos takbokke, springbokke, blesbokke, sebras, hartebeeste en vaalribbokke. Die voëllewe is asemrowend met verskeie bedreigde spesies soos die bloukraanvoël en mahem wat gereeld op die plaas nesmaak.

Blue Crane Farm - Trout and Wildlife Estate is sowat 17 km vanaf Dullstroom en 20 km vanaf Belfast wat verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede bied. Die plaas word deur 'n grondpad bereik en is vir voertuie met 'n lae of hoë grondvryhoogte geskik.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 111 resensies vir Blue Crane Farm - Trout and Wildlife Estate
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Alex Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 184

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Langs die R540, Blue Crane Plaas, Highlands Meander, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Blue Crane Farm - Trout and Wildlife Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
R2 200 R1 540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R540, Blue Crane Plaas, Highlands Meander, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa33bea93257a718a66bc7f43fa777278dbb24a2d0ec69376caee81a1cdc770fa17e59f5cfd6c763cf2ed66b20d5ac166003e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 540 per nag (plek vir 2) 111 5 1 5 Off the R540 Blue Crane Farm 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.55595358589 30.073398053969
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem