Blue Crane Farm Lodge
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Mei 2024 tot 30 Mei 2024.
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Van der Stel-pas, Ou Meul Plaas, 8 km vanaf Botrivier, 7185, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 180R1 962 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Blue Crane Farm Lodge is teen die hange van die Houwhoekberge, langs die pragtige Van Der Stel-pas en net 6,4 km van Botrivier af.
Verblyf word in 4 moderne selfsorgkothuise, wat elkeen slaapplek vir 4 gaste het, gebied. Die kothuise het elk 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien. Elke leefarea bied toegang tot die stoep met stoepmeubels, 'n houtvuur-warmbad en braaigeriewe.
Vars brood en plaasmelk word soggens deur 'n dienluik langs die kombuisdeur bedien. Daar word tee, koffie, botter, beskuit en 6 eiers met aankoms voorsien. Hout, vuuraanstekers, 'n braairooster en die nodige braaitoerusting word ook voorsien.
Daar is verskeie besienswaardighede in die omgewing wat voetslaanpaaie, bergfietsry, kunsvlieghengel, walviskyk en 'n verskeidenheid wynplase insluit.
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Annelize Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 23
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Van der Stel-pas, Ou Meul Plaas, 8 km vanaf Botrivier, 7185, Wes-Kaap
- Gaste dink Blue Crane Farm Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Van der Stel-pas, Ou Meul Plaas, 8 km vanaf Botrivier, 7185, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom