Blue Bayou at the Breede River Lodge
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Rob Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 102
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Andries S - Apr 2024
Algehele gradering
Not happy at all for what we paid.
Sandra B - Okt 2023
Algehele gradering
Teleurgesteld in die algehele toestand van die wooneenheid.
Blue Bayou at the Breede River Lodge se terugvoer
Unfortunately with the record rainfall that was experienced in Witsand almost all house roofs leaked. The curtains, towels, and bedding have all been replaced with new as of last Wednesday 8th November, Painting is set to start.
Sorry for the bad experience.
Regards
Rob Piper
Linda A - Sep 2023
Algehele gradering
Net 'n baie kort kuier in Witsand, maar sal enige tyd kan aanbeveel.
Donna H - Jul 2023
Algehele gradering
Family holiday in July to Witsand.
Gp D - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Sascha P - Mei 2023
Algehele gradering
Nice apartment on the Breede River Mouth.
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Annamarie P - Feb 2023
Algehele gradering
Plek was skoon, maar dis ook al.
Patrik S - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker oorgeslaap tussen Addo en Clanwilliam.
Simone F - Feb 2023
Algehele gradering
Relaxing with a prefect view.
Ilse C - Des 2022
Algehele gradering
Gelukkig is Witsand 'n veilige plek.
Lees meerNatalie C - Nov 2022
Algehele gradering
Bietjie teleurgesteld gewees.
Lees meerLiz D - Sep 2022
Algehele gradering
Very efficient staff and fantastic accommodation.
Tony H - Aug 2022
Algehele gradering
Convenient.
Theresa P - Jul 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Natasja D - Jul 2022
Algehele gradering
Not the greatest.
Eldo U - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was OK, maar nie wow nie.
Johan F - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker naweek gewees!
Theuns C - Mei 2022
Algehele gradering
Never again!
Lees meerNicol L - Mei 2022
Algehele gradering
Great views, very peaceful. Had pizza in the restaurant, delicious! We'll bring our paddle ski's next time.
Louis V - Mei 2022
Algehele gradering
Ongelooflike lekker trippie gewees!
Schonell C - Apr 2022
Algehele gradering
Not what we expected.
Marius N - Feb 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Regard V - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Izak V - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker vir die tyd dat ons daar was.
Este R - Des 2021
Algehele gradering
Ons was in unit 208.
Marius S - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlike kuier en afsluiting van daaglikse roetine.
Jakes J - Nov 2021
Algehele gradering
Sal graag weer wil gaan.
Suzette N - Okt 2021
Algehele gradering
Mooi plekkie, maar kort aandag.
Rudi B - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderlik!
Amanda G - Sep 2021
Algehele gradering
Het dit baie geniet en net gerus.
Herholdt J - Jul 2021
Algehele gradering
Sien die see en rivier mekaar ontmoet.
Maryke L - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier
Gerhardus K - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker
Ronel C - Jun 2021
Algehele gradering
Mooiste uitsig op die rivier en die see.
Hennielene B - Mei 2021
Algehele gradering
Slegs 1 nag in Witsand deurgebring.
Jay-dee L - Mei 2021
Algehele gradering
Baie beïndruk met die plekkie.
Simone H - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker ontspannend. Mooi uitsig.
Lees meerAndre J - Apr 2021
Algehele gradering
Baie mooi eenheid.
Phillip B - Apr 2021
Algehele gradering
Excellent location and great facilities.
Alexander R - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly! Alles wat jy nodig het.
Eileen C - Jan 2021
Algehele gradering
The location was amazing. The unit we stayed in needs attention.
Marius K - Des 2020
Algehele gradering
Vuilste plek wat ek nog ooit teëgekom het. Badkamer nie stortgordyn en als is onder water as jy stort. Vuil beddegoed ruik muf.
Caroline V - Des 2020
Algehele gradering
Definitely needs a revamp.
Belinda D - Sep 2020
Algehele gradering
A relaxing and comfortable stay in a well appointed apartment with beautiful views over the Breede River.
Werner V - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig, gemaklik en mooi uitsig en geniet die kaggel in die koue weer baie.
Stephanie M - Sep 2020
Algehele gradering
A very neat double storey unit within a complex with a view of the lagoon.
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Sandra K - Jan 2020
Algehele gradering
Het dit verskriklik geniet.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Elana J - Okt 2019
Algehele gradering
Lekker rustige omgewing en naby aan restaurant en rivier!
Sunette S - Sep 2019
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Bennie V - Sep 2019
Algehele gradering
Oulike eenheid, lekker koffie, pragtige uitsig met perfekte ligging.
Annemarie V - Jul 2019
Algehele gradering
Pragtige huisie met 'n pragtige uitsig.
Adéle B - Jun 2019
Algehele gradering
Baie mooi netjies en skoon, heerlik gekuier.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom