Blommenberg Guest House
- Kapasiteit: 28 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Graafwaterweg 1, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 240 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Blommenberg Guest House bied B&B- en selfsorg-verblyf in Clanwilliam in die noordelike Sederberg. Dié gastehuis is in die Goue Vallei van die OIifantsrivier en die Atlantiese oseaan us net 60 km wes en die Sederberg direk oos. Clanwilliam is 'n klein, bekoorlike en stil dorp wat omring is deur wingerde, sitrus-boorde en rooibos-lande.
Blommenberg Guest House is die ideale stopplek vir gaste wat die Sederberge en Weskus wil verken, sakereisigers, reisigers op pad na Namibië, hengelaars, boot-liefhebbers, voetslaners en voëlkykers.
Verblyf is beskikbaar in 2-Enkelbed- en Dubbelkamers, asook Gesinskamers en kamers wat geskik is vir selfsorg. Elke kamer is stil, veilig en ruim. Elke kamer het toegang tot WiFi, lugversorging, plafonwaaiers, elektriese komberse in die winter, 'n yskas met drankies en koffie- en teemaakgeriewe.
Daar kan daagliks 'n heerlike ontbyt in die eetkamer geniet word. Die gashere hou daarvan om te kook en reël graag vooraf etes vir 6 of meer indien dit vooraf gereël is.
Gaste is welkom om van die buite- en onderdak-braaigeriewe, swembad en tuin gebruik te maak. 'n Wasgoeddiens kan ook gereël word. Parkeerplekke in die skaduwee word voorsien.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Nefie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Jaar gelys 3
Ligging
- Graafwaterweg 1, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Gaste dink Blommenberg Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clanwilliam Sederberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 28 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Graafwaterweg 1, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom