Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blombosch Game Farm

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste kan 'n wildrit van 90 minute teen 'n ekstra koste geniet. Dit vertrek daagliks om 10:00 en 15:30 en moet vooraf bespreek word.
Let wel dat die blyplek sonkrag en gas gebruik.
Blombosch Game Farm het 'n kragopwekker indien nodig en dit is beskikbaar teen 'n ekstra koste per uur.
Die breekskadedeposito moet voor aankoms direk aan die verblyf betaal word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blomboschplaas, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3183bc60a092aa5662f3d1af2f5f6b2d44380657bc8a6d5ada4f5172d38c604f49076c6b3811f49ee58ac7d04a1b5d26309f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 Blombosch Farm Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.304382769879 18.184579540976
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem